Chinese Wikipedia

Die Chinese Wikipedia is die Chinese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is op 24 Oktober 2002 begin. Dit het tans 1 407 096 artikels en is die 12de grootste Wikipedia.

Chinese Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Chinees
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 24 Oktober 2002
Huidige status Aktief
URL zh.wikipedia.org
Lande waar die Chinese Wikipedia die belangrikste weergawe is

Voorbeeld

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.