Cheslin Kolbe
Cheslin Kolbe (gebore te Kraaifontein op 28 Oktober 1993) is 'n rugbyspeler wat tot in 2017 vir die Stormers in Superrugby gespeel het, en mees onlangs vir Tokyo Sungoliath in Japan speel.[1] Sy gewone posisie is vleuel of heelagter. Hy was ook deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2019 en 2023.
| |||||
Cheslin Kolbe in 2017 | |||||
Geboortedatum | 28 Oktober 1993 | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboorteplek | Kraaifontein, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,71 m | ||||
Massa | 80 kg | ||||
Skool | Hoërskool Brackenfell, Kaapstad | ||||
Vername familie | Wayde van Niekerk (neef) | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Vleuel | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2017-2021 2021–2023 2023- |
Toulouse Toulon Tokyo Sungoliath |
82 17 0 |
(172) (30) (0) | ||
korrek soos op 30 Desember 2023. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2013–2017 | Westelike Provinsie | 46 | (65) | ||
korrek soos op 30 November 2022. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2013–2017 | Stormers | 49 | (74) | ||
korrek soos op 30 November 2022. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2013 2018- |
Junior Bokke Suid-Afrika |
5 31 |
(10) (91) | ||
korrek soos op 1 November 2023. | |||||
Nasionale Sewesspan | |||||
Jare | Land | Toernooie | |||
2015–2016 | Suid-Afrika | (30 weds.) | |||
korrek soos op 26 Junie 2022. |
Skoolloopbaan
Hy matrikuleer aan Hoërskool Brackenfell in Kaapstad, Suid-Afrika.[2][3]
Persoonlike lewe
Kolbe is die neef van die Suid-Afrikaanse naelloper Wayde van Niekerk wat in die 200 m en 400 m naellope kompeteer.[4]
Verwysings
- (en) "Player Profile Cheslin Kolbe". sarugby.net. South African Rugby Union. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 September 2015. Besoek op 6 Augustus 2016.
- (en) "WATCH: Cheslin has proved them wrong, says proud dad - Weekend Argus". IOL. 8 September 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 September 2018. Besoek op 14 November 2019.
- (en) "SA gets behind Kolisi and Scottsville's humble 'Pikke'". IOL. 2 November 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 November 2019. Besoek op 14 November 2019.
- (af) "Twee neefs soek goud". Netwerk24. 16 Julie 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 6 Augustus 2016.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cheslin Kolbe.
- Kolbe se profiel op www.itsrugby.co.uk
- SA Rugby profiel Geargiveer 21 April 2015 op Wayback Machine
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.