Vlaktelewerik
Die Vlaktelewerik (Chersomanes albofasciata) is 'n algemene amper-endemiese standvoël in 'n verskeidenheid habitats van vogtige grasveld, Karoobossieveld en halfwoestyngrasveld tot gruisvlaktes. Die voël is 13 – 15 cm groot en weeg 20 - 34 gram. In Engels staan die voël bekend as die Spike-heeled Lark.
Vlaktelewerik | |
---|---|
Vlaktelewerik in die Etosha Nasionale Park. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Chersomanes Cabanis, 1851 |
Spesie: | C. albofasciata |
Binomiale naam | |
Chersomanes albofasciata (Lafresnaye, 1836) | |
Dit is die enigste spesie in die genus Chersomanes wat onder die familie van Lewerike (Alaudidae) ressorteer.
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Chersomanes albofasciata. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Chersomanes albofasciata". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.