Chasmanthe aethiopica
Chasmanthe aethiopica is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Chasmanthe behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Oos- en die Wes-Kaap. Die plant word 40 tot 65 cm hoog en blom van April tot Julie. Die blomme is rooi-pers.
Kapelpypie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | Liliopsida |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Crocoideae |
Tribus: | Ixieae |
Genus: | |
Spesie: | C. aethiopica |
Binomiale naam | |
Chasmanthe aethiopica (L.) N.E.Br., (1932) | |
Sinonieme | |
|
Galery
Bronne
- SANBI Redlist
- Plants of the World
- Field Guide to Fynbos, John Manning, Struik Nature, 2018 ISBN 978 1 77584 590 4
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.