Chasmanthe
Chasmanthe (piempiempies) is 'n genus van meerjarige blomplante wat tot die Iridaceae-familie behoort en inheems is aan die Noord-, Oos- en Wes-Kaap. Al die spesies van die genus is ook geofiete. Die genus is vir die eerste keer in 1932 beskryf.[1]
Chasmanthe | |
---|---|
Chasmanthe floribunda | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Tribus: | Croceae |
Genus: | Chasmanthe N.E.Br., (1932) |
Spesies | |
Spesies
- Chasmanthe aethiopica (L.) N.E.Br.
- Chasmanthe bicolor (Gasp.) N.E.Br.
- Chasmanthe floribunda (Salisb.) N.E.Br.
Bronne
- Field Guide to Fynbos, John Manning, Struik Nature, 2018 ISBN 978 1 77584 590 4
- Plants of the World Online
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.