Charlize Berg

Charlize Berg (10 April, 1992, Centurion, Suid-Afrika) is 'n Afrikaanse sangeres wat van kleins af begin sing het.[1] Tussen 2008 en 2009 tree sy saam met die Suid-Afrikaanse sanger, Kevin Leo op. Hulle neem hulle eerste album, Sentimental, saam op. In 2010 teken sy 'n platekontrak met Select Music en in 2011 word haar eerste solo-album, Charlize Berg vrygestel. In 2012 word sy genomineer vir 'n SAMA-prys.[2]

Charlize Berg
Gebore10 April 1992 (1992-04-10)
Centurion
GenresPopmusiek
Beroep(e)Sangeres
Jare aktief2006 – nou[1]
EtiketteSelect Music, Universal
Webwerfwww.charlizeberg.co.za

Diskografie

  • Charlize Berg (2011)
  • 'n Spesiale Aand met Charlize Berg (2013)
  • As Jy Weet Dis Liefde (2016)

Sien ook

Verwysings

  1. "Biography: Charlize Berg" (in Engels). Muzikum. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2018. Besoek op 24 Maart 2017.
  2. "Charlize Berg on Last.fm". Last.fm. Besoek op 24 Maart 2017.

Eksterne skakels

Musiekvideo's
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.