Charl van den Berg
Charl van den Berg (1981–2015) was 'n Suid-Afrikaanse model en gay-aktivis. Hy het die Mr. Gay South Africa in 2009 gewen. In 2010 wen hy die Mr. Gay World in Oslo, Noorweë.[1][2]
Charl van den Berg | |
---|---|
Gebore | 1981 |
Sterf | 6 Augustus 2015 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Model, aktivis |
Termyn | 2009–2015 |
Regte
Burgerlike verbintenis • Selfdegeslaghuwelik
Bekende persone
Zoliswa Nkonyana • Simon Nkoli • Edwin Cameron • Pieter-Dirk Uys • Charl van den Berg • Zackie Achmat
Kultuur
Gayle • IsiNgqumo
Gebeure
Kaapstad Pride • Durban Pride • Johannesburg Pride • Soweto Pride
Media
Wrapped • Behind the Mask
Ander
Korrektiewe verkragting
Van den Berg is in 1981 in Bloemfontein in die Vrystaat gebore. Hy is op 6 Augustus 2015, op 33-jarige ouderdom, aan limfoom oorlede.
Verwysings
- posten. "Südafrikaner gewann "Mr Gay World"" (in Duits). Derstandard.at. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2018. Besoek op 12 Maart 2010.
- Strydom, Amanda. "Sexiest gay man in the world is South African". Eyewitness News. Primedia Broadcasting. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Julie 2011. Besoek op 16 Februarie 2010.
Eksterne skakels
- In memory of Charl Van Den Berg Geargiveer 12 Augustus 2015 op Wayback Machine - Mr. Gay World 9 Augustus 2015
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.