Charkif-oblast
Charkif-oblast (Oekraïens: Харківська область, Russies: Харьковская область) is die mees oostelike van die 24 oblaste in Oekraïne. Die hoofstad en grootste stad van die oblast is Charkif. Met ongeveer 2,7 miljoen inwoners is die oblast die derde grootste ten opsigte van sy bevolking in die land.
Charkif-oblast Харківська область | ||||
![]() | ||||
Die ligging van Charkif-oblast in Oekraïne | ||||
Politieke status | ||||
Land | ![]() | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Charkif | |||
Bevolking | ||||
Totaal | 2 733 694 | |||
Volgorde | 3de | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 31 415km² | |||
Volgorde | 4de | |||
Tydsone | OET (+2) | |||
Somertyd | OEST (+3) | |||
Amptelike tale | Oekraïns | |||
Webtuiste | www.kharkivoda.gov.ua | |||
Wapen en vlag | ||||
![]() | ||||
|
Demografie
Sien ook
Verwysings
![]() |
|||||||
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.