Charkif
Charkif (Oekraïns: Харків, [ˈxɑrkiu̯], ; Russies: Харькoв, Charkof, [ˈxarʲkəf]) is die grootste stad van Oekraïne naas die hoofstad, Kijif, en lê in die ooste aan die grens met Rusland in die Charkif-oblast. Die stad is in 1654 deur Russe gestig. Dit het in 2021 'n bevolking van 1 433 886 en van 2 032 400 in die metropolitaanse gebied gehad en beslaan 'n oppervlakte van 350 km². Charkif was een van die gasheerstede tydens die Europese Sokkerkampioenskap 2012 wat Oekraïne en Pole saam aangebied het.
Харків • Харьков | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Oekraïne |
Oblast | Charkif |
Stigting | 1654 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 350 vk km |
Hoogte bo seevlak | 152 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2021) | 1 433 886 |
- Bevolkingsdigtheid | 4 500/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 2 032 400 |
Tydsone | UTC +2 (OET) |
- Somertyd | UTC +3 (OEST) |
Burgemeester | Ihor Terekhof |
Amptelike webwerf | city.kharkov.ua |
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Charkif.
- (en) Toerisme-inligting oor Charkif op Wikivoyage
- (uk) Amptelike webwerf
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.