Grootstrandkiewiet
Die Grootstrandkiewiet (Charadrius leschenaultii) is 'n voël en skaars somerbesoeker aan Suider-Afrika se kuswatermassas. Hulle kom meer in die ooste voor veral in Mosambiek. Die voël word 22 – 25 cm groot en weeg 75 - 130 gram met 'n vlerkspan van 55 cm. Die streeksbevolking is sowat 2000 voëls. In Engels staan die voël bekend as die Greater sand plover.
Grootstrandkiewiet | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. leschenaultii |
Binomiale naam | |
Charadrius leschenaultii (Lesson, 1826) | |
Fotogalery
- Video van 'n grootstrandkiewiet in die natuur.
- Eier van 'n grootstrandkiewiet.
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Charadrius leschenaultii. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Charadrius leschenaultii". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.