Characidae

Characidae is 'n vis-familie van die orde Characiformes. Die familie is groot en kom in varswater in Suid-Amerika en Suid-Afrika voor. Min van die spesies het enige kommersiƫle waarde, die meeste leef in skole saam. Daar is agtien genera met oor die honderd spesies waarvan vyf genera en ses spesies in Suider-Afrika voorkom.

Characidae
Tydperk: Boonste Mioseen - Onlangs
Hyphessobrycon sweglesi
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Characidae
Subfamilies

Aphyocharacinae
Aphyoditeinae
Bryconinae
Characinae
Cheirodontinae
Gymnocharacinae
Heterocharacinae
Iguanodectinae
Rhoadsiinae
Salmininae
Serrasalminae (betwis)
Stethaprioninae
Stevardiinae
Tetragonopterinae
en sien teks

Genera

Die volgende genera en gepaardgaande spesies is deel van die familie:

Sien ook

Bron

  • A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
  • Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2011). "Characidae" in FishBase. Oktober 2011-weergawe.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.