Ceratandra venosa
Ceratandra venosa is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ceratandra behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Tulbagh tot by Kleinmond voor. Daar is ses subpopulasies en dit word bedreig deur indringerplante, gewasverbouing en en spesialis bevrugters wat aan die uitsterf is.
Ceratandra venosa | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Monocots |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Orchidoideae |
Tribus: | Diseae |
Subtribus: | Coryciinae |
Genus: | |
Spesie: | C. venosa |
Binomiale naam | |
Ceratandra venosa (Lindl.) Schltr., (1897) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.