Vleiloeries

Vleiloeries (Centropus) is 'n genus van voëls in die familie van koekoeke (Cuculidae). Die genus omvat 27 spesies.[1] In Nederlands staan die genus as die spoorkoekoeke bekend.

Vleiloeries
Bengaalse vleiloerie, C. sinensis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Centropodinae

Horsfield, 1823
Genus:
Centropus

Illiger, 1811
Tipespesie
Centropus senegalensis
L. (1766)
Spesies

c.30, sien teks

Spesies

Poot van 'n vleiloerie met lang agterklou.

Sien ook

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.