Castelão

Die Estádio Plácido Aderaldo Castelo, ook bekend as Castelão (Portugees: [kasteˈlɐ̃w]), is 'n sokkerstadion in Fortaleza, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. Die stadion het 'n kapasiteit van 67 037. Castelão was die eerste van 12 stadions wat gebou of herontwikkel is vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014.[3]

Castelão
Bynaam Gigante da Boa Vista
Volle naam Estádio Governador Plácido Castelo
Ligging Fortaleza, Brasilië
Koördinate 3°48′26″S 38°31′21″W
Eienaar Ceará-regering
Operateur Ceará-regering
Kapasiteit 63 903[1]
Oppervlak Gras
Konstruksie
Eerste sooi gespit 1969
Gebou 1969–1973
Geopen 11 November 1973[2]
Renovasie 2002 en 2012
Uitgebrei 1980
Argitek José Liberal de Castro
Gehard Ernst Borman
Reginaldo Mendes Rangel
Marcílio Dias de Luna
Ivan da Silva Britto
Struktuuring. Hugo Alcântara Mota
Huurders

Fotogalery

Wedstryde

FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013

Hoofartikel: FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013.
Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
19 Junie 201316:00Vlag van Brasilië Brasilië2–0Vlag van Meksiko MeksikoGroep A57 804
23 Junie 201316:00Vlag van Nigerië Nigerië0–3Vlag van Spanje SpanjeGroep B51 263
27 Junie 201316:00Vlag van Spanje Spanje0–0 e.t. (7–6 n.S.)Vlag van Italië ItaliëHalfeindrondte56 083

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014

Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014.
Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
14 Junie 201416:00Vlag van Uruguay Uruguay1–3Vlag van Costa Rica Costa RicaGroep D58 679
17 Junie 201416:00Vlag van Brasilië Brasilië0–0Vlag van Meksiko MeksikoGroep A60 342
21 Junie 201416:00Vlag van Duitsland Duitsland2–2Vlag van Ghana GhanaGroep G59 621
24 Junie 201417:00Vlag van Griekeland Griekeland2–1Vlag van Ivoorkus IvoorkusGroep C59 095
29 Junie 201413:00Vlag van Nederland Nederland2–1Vlag van Meksiko MeksikoAgste eindrondte58 817
4 Julie 201417:00Vlag van Brasilië Brasilië2–1Vlag van Colombia ColombiaKwarteindrondte60 342

Sien ook

  • Lys van stadions in Brasilië

Verwysings

  1. "CNEF - Cadastro Nacional de Estádios de Futebol" (PDF) (in Portugees). 12 Januarie 2016. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2017. Besoek op 6 Junie 2016.
  2. (en) http://www.worldofstadiums.com/south-america/brazil/estadio-governador-placido-castelo/
  3. "Brazil opens first World Cup 2014 stadium". BBC News (in Engels). BBC. 17 Desember 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 September 2019. Besoek op 31 Desember 2012.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.