Cassel Mathale
Cassel Mathale (gebore 23 Januarie 1961) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.
Cassel Mathale | |
Adjunkminister van Kleinsake-ontwikkeling | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 26 Februarie 2018 | |
President | Cyril Ramaphosa |
---|---|
Ampstermyn 3 Maart 2009 – 17 Julie 2013 | |
President | Jacob Zuma |
Voorafgegaan deur | Sello Moloto |
Opgevolg deur | Stanley Mathabatha |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 23 Januarie 1961 Nkowankowa, Tzaneen |
Politieke party | African National Congress |
Alma mater | Universiteit van Wes-Kaapland |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.