Casamancerivier
Die Casamancerivier (Frans: fleuve Casamance) is 'n rivier in Senegal wat wes vloei tussen Gambiƫ en Guinee-Bissau en in die Atlantiese Oseaan in vir omtrent 320 km (199 myl). Slegs 130 km (81 myl) daarvan is egter bevaarbaar.
fleuve Casamance | |
---|---|
Oorsprong | Kolda |
Monding | Ziguinchor, Senegal Atlantiese Oseaan |
Stroomgebied | Senegal |
Lengte | 320 km (199 myl) |
Mondinghoogte | 0 m |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.