Carpobrotus muirii
Die vyerank (Carpobrotus muirii) is 'n suurvy wat tot die Aizoaceae familie behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos-bioom. Die plant kom, van Stilbaai tot by De Hoop en Riversdal, in 'n band van 10km vanaf die kus, voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 840 kmĀ² en verskeie subpopulasies het verlore gegaan of is beskadig deur ontwikkeling, indringerplante en graanverbouing.
Vyerank | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Carpobrotus |
Spesie: | C. muirii |
Binomiale naam | |
Carpobrotus muirii (L.Bolus) L.Bolus, 1927 | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.