Carly Simon
Carly Simon (gebore 25 Junie 1945) is 'n Amerikaanse sangeres en skrywer van kinderstories.[1] Sy is bekend vir haar 13 Top 40 V.S. liedjies "Anticipation" (No. 13), "You Belong To Me" (No. 6), "Coming Around Again" (No. 18), "Jesse" (No. 11), "Mockingbird" (No. 5), "You're So Vain" (No. 1), en "Nobody Does It Better" (No. 2) van die 1977 James Bond-film The Spy Who Loved Me.
Carly Simon | |
Carly Simon in 1989 | |
Geboortenaam | Carly Elisabeth Simon |
---|---|
Geboorte | 25 Junie 1945 |
Nasionaliteit | Amerikaner |
Beroep(e) | Sangeres en kinderskrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Verwysings
- "Carly Simon". National Academy of Recording Arts and Sciences. Besoek op 19 Oktober 2018.
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.