Capgemini
Capgemini is 'n Franse maatskappy vir digitale dienste wat deur Serge Kampf in 1967 in Grenoble gestig is, onder die naam Sogeti[1]. Dit is die konsultasie-onderneming wat die beste verdienste behaal in die land, en is onder die top tien in die bedryf wêreldwyd. Die maatskappy is in Parys genoteer op die CAC 40 op die Paryse Effektebeurs[2].
Capgemini | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 1967 |
Hoofkantoor | Parys, Frankryk |
Sleutelpersone | Paul Hermelin (hoof uitvoerende beampte) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Produkte | Strategie- en transformasie-advies, toepassingsdienste, tegnologie- en ingenieursdienste, ander uitkontrakteringsdienste |
Inkomste | €15,848 miljard |
Werknemers | 211 300 |
Webwerf | capgemini.com |
Verwysings
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Capgemini.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.