Cape Seal-vuurtoring

Die Cape Seal-vuurtoring is geleë in die Robberg-natuurreservaat op Robberg-skiereiland, ongeveer 8 km suid van Plettenbergbaai.[1][2] Die vuurtoring is op 11 Mei 1950 in gebruik geneem. Met 'n vokale vlak van 146 m bo seevlak, is dit die hoogste aktiewe vuurtoringlig aan die Suid-Afrikaanse kus; dit is gemonteer op 'n 6 m hoë traliewerktoring.[3] Sonenergie word gebruik vir die opwekking van elektrisiteit vir die lig. Dienspersoneel gebruik 'n helikopter vir toegang tot die vuurtoring.[4]

Verwysings

Vlag van Suid-Afrika Vuurtorings van Suid-Afrika
Atlantiese Kus en Valsbaai:

Dasseneiland  Doringbaai  Groenpunt  Groenriviermond  Hondeklipbaai  Kaap Columbine  Kaappunt (Diaspunt)  Kaappunt (Kaap Maclear)  Kaapstadhawe-breekwater  Kaap St. Martin  Milnerton  Mouillepunt  North Head, Saldanhabaai  Port Nolloth  Robbeneiland  Roman Rock  Simonstad-skeepswerf  Slangkop  South Head, Saldanhabaai  Stompneuspunt

Kaapse Suidkus:

Cape Seal  Danger Point  Hangklip  Kaap Agulhas  Kaap Infanta  Kaap Sint Blaize  Quoin Point  Ystervarkpunt

Oos-Kaap:

Castle Point  Deal-vuurtoring  Donkin Hill  Groot-Vispunt  Hood Point  Kaap Hermes  Kaap Morgan  Kaap Recife  M’bashe Point  Seal Point  South Sand Bluff  Voëleiland

KwaZulu-Natal:

Anglo-American-gebou  Cooper  Durnford Point  Green Point (Clansthal)  Ifafastrand  Jesser Point  Kaap St. Lucia  Kaap Vidal  North Sand Bluff  Ou Bluff-vuurtoring  Port Shepstone  Richardsbaai-Noord-breekwater  Richardsbaai  Umhlanga Rocks

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.