Canonical

Canonical Ltd. is 'n private maatskappy wat in die Verenigde Koninkryk gebaseer is en in rekenaarsagteware spesialeer. Die maatskappy is deur die Suid-Afrikaanse entrepreneur Mark Shuttleworth gestig en befonds om kommersiële ondersteuning en verwante dienste vir Ubuntu en verwante projekte te bemark. Canonical het werknemers in meer as 30 lande en het kantore in Londen, Austin, Boston, Sjanghai, Beijing, Taipei, en Man.

Canonical Ltd
Tipe Private maatskappy
Gestig 5 Maart 2004
Stigter(s)Mark Shuttleworth
Hoofkantoor Londen, Verenigde Koninkryk
SleutelpersoneMark Shuttleworth (hoofbestuurder)
Neil French (hoof uitvoerdene bestuurder)
Seb Butter (hoof finansiële bestuurder)
Jane Silber (raadslid & voormalige hoofbestuurder)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieRekenaarsagteware
Werknemers566 (2017)[1]
Webwerfwww.canonical.com

Verwysings

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.