Cannes-rolprentfees 2012
Die 65ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 16-27 Mei 2012 gehou.[1][2] Die Italiaanse regisseur Nanni Moretti was die voorsitter van die jurie vir die hoofkompetisie.[3] Die Franse aktrise Bérénice Bejo het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied.[4] Altesaam 52 rolprente en kortfilms is vertoon.
Cannes-rolprentfees 2012
| ||
Datum | 16-27 Mei 2012 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Aanbieder | Bérénice Bejo | |
Getal prente | 22 (In Kompetisie) 20 (Un Certain Regard) 10 (Kortprente) | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | Moonrise Kingdom | |
Afsluitingsfliek | Thérèse Desqueyroux | |
Palme d'Or | Amour |
Die Franse rolprent Blue Is the Warmest Colour het die Palme d'Or gewen. Die fees is geopen met Wes Anderson se Moonrise Kingdom en afgesluit met Thérèse Desqueyroux, die laaste fliek van wyle Claude Miller.[5] Die amptelike plakkaat het ’n foto van Marilyn Monroe opgehad vir die 50ste herdenking van haar dood.[6]
Belangrikste fliekpryse
Rolprent | Regisseur | Land | Prys |
---|---|---|---|
Amour | Michael Haneke | Frankryk, Duitsland, Oostenryk | Palme d'Or |
Reality | Matteo Garrone | Italië, Frankryk | Grand Prix |
The Angels' Share | Ken Loach | Brittanje, Frankryk, België, Italië | Jurieprys |
After Lucia | Michel Franco | Mexiko | Un Certain Regard |
The Road to | Taisia Igumentseva | Rusland | Cinéfondation |
Beasts of the Southern Wild | Benh Zeitlin | VSA | Caméra d'Or |
Silent | L. Rezan Yesilbas | Turkye | Kortfilm-Palme d'Or |
Ander In Kompetisie-pryse
Prys | Wenner | Rolprent | Land |
---|---|---|---|
Beste regisseur | Carlos Reygadas | Post Tenebras Lux | Mexiko, Frankryk, Duitsland, Nederland |
Beste draaiboek | Cristian Mungiu | Beyond the Hills | Roemenië, Frankryk, België |
Beste akteur | Mads Mikkelsen | Jagten | Denemarke, Swede |
Beste aktrise | Cristina Flutur, Cosmina Stratan | Beyond the Hills | Roemenië, Frankryk, België |
Verwysings
- "Festival de Cannes 2012". festival-cannes.com (in Japannees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020. Besoek op 11 Desember 2011.
- "Festival 2012". marchedufilm (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 April 2020. Besoek op 11 Desember 2011.
- "Nanni Moretti named 2012 Cannes jury president". LA Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 21 Januarie 2012.
- "The Artist star to host Cannes film ceremonies". The Telegraph (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2015. Besoek op 19 April 2012.
- "Claude Miller's last film to close the Festival de Cannes" (in Engels). 18 April 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016.
- "The iconic actress and sex symbol was selected in tribute to the 50th anniversary of her death". hollywoodreporter.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Junie 2018. Besoek op 3 Maart 2012.
Eksterne skakels
- Fees se amptelike webtuiste
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cannes-rolprentfees 2012.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.