Cannes-rolprentfees 2006

Die 59ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 17-28 Mei 2006 gehou. Wong Kar-wai was die eerste Chinese regisseur wat voorsitter van die jurie was.[1] Die Franse akteur Vincent Cassel het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied.[2] Altesaam 54 rolprente en kortfilms is vir mededinging gekies.

  Cannes-rolprentfees 2006 

Datum17-28 Mei 2006
PlekCannes, Frankryk
Aanbieder Vincent Cassel
Getal prente 20 (In Kompetisie)
24 (Un Certain Regard)
10 (Kortprente)
Webtuiste Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek The Da Vinci Code
Afsluitingsfliek Transylvania
Palme d'Or The Wind That Shakes the Barley

Die Britse rolprent The Wind That Shakes the Barley, met Ken Loach as regisseur, het die Palme d'Or gewen.[3][4] Die fees is geopen met Wong Kar-wai se The Da Vinci Code[5] en afgesluit met Transylvania van Tony Gatlif.

Belangrikste fliekpryse

Wong Kar-wai (voorsitter van die jurie).
Ken Loach (Palme d'Or).
Rolprent Regisseur Land Prys
The Wind That Shakes the BarleyKen LoachBrittanjePalme d'Or
FlandersBruno DumontFrankrykGrand Prix
Red RoadAndrea ArnoldBrittanjeJurieprys
Luxury Car (Jiang cheng xia ri)Wang ChaoChinaUn Certain Regard
East of Bucharest (A fost sau n-a fost?)Corneliu PorumboiuRoemeniëCaméra d'Or
SnifferBobbie PeersNoorweëKortfilm-Palme d'Or

Ander pryse

Prys Wenner Rolprent Land
Beste regisseurAlejandro González IñárrituBabelVSA
Beste draaiboekPedro AlmodóvarTo Return (Volver)Spanje
Beste akteurAkteursDays of Glory (Indigènes)Algerië
Beste aktriseAktrises, onder andere Penélope CruzTo Return (Volver)Spanje

Verwysings

  1. "Wong picked as Cannes's first Chinese president" (in Engels). theguardian.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Februarie 2020. Besoek op 10 Desember 2013.
  2. "Cannes Film Festival 2006: cultural diversity flaunted". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Desember 2013. Besoek op 10 Desember 2013.
  3. "Fast Facts: 59th Cannes Film Festival Winners" (in Engels). foxnews. 29 Mei 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2013. Besoek op 10 Desember 2013.
  4. "2006 Cannes Film Festival Winners" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Februarie 2020. Besoek op 10 Desember 2013.
  5. "Da Vinci Code to open 2006 Cannes film festival" (in Engels). theguardian.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Februarie 2020. Besoek op 10 Desember 2013.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.