Cannes-rolprentfees 2005
Die 58ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 11-22 Mei 2005 gehou.[1] Die Serwiese akteur en musikant Emir Kusturica was die voorsitter van die jurie. Die Belgiese aktrise Cécile de France het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied.[2] Altesaam 53 rolprente en kortfilms is vir mededinging gekies.
Cannes-rolprentfees 2005
| ||
Datum | 11-22 Mei 2005 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Aanbieder | Cécile de France | |
Getal prente | 21 (In Kompetisie) 23 (Un Certain Regard) 9 (Kortprente) | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | Lemming | |
Afsluitingsfliek | Chromophobia | |
Palme d'Or | L'Enfant |
Die Belgiese rolprent L'Enfant, met die broers Luc en Jean-Pierre Dardenne as regisseurs, het die Palme d'Or gewen.[3] Die fees is geopen met Dominik Moll se Lemming[4] en afgesluit met Chromophobia van Martha Fiennes.[5]
Belangrikste fliekpryse
Rolprent | Regisseur | Land | Prys |
---|---|---|---|
L'Enfant | Luc & Jean-Pierre Dardenne | België | Palme d'Or |
Broken Flowers | Jim Jarmusch | VSA | Grand Prix |
Shanghai Dreams (Qinghong) | Wang Xiaoshuai | China | Jurieprys |
The Death of Mr. Lăzărescu (Moartea domnului Lăzărescu) | Cristi Puiu | Roemenië | Un Certain Regard |
The Forsaken Land (Sulanga Enu Pinisa - La Terre Abandonnée) | Vimukthi Jayasundara | Sri Lanka | Caméra d'Or |
Wayfarers (Podorozjni) | Ihor Strembitskyi | Oekraïne | Kortfilm-Palme d'Or |
Ander pryse
Prys | Wenner | Rolprent | Land |
---|---|---|---|
Beste regisseur | Michael Haneke | Hidden (Caché) | Frankryk |
Beste draaiboek | Guillermo Arriaga | The Three Burials of Melquiades Estrada | VSA |
Beste akteur | Tommy Lee Jones | The Three Burials of Melquiades Estrada | VSA |
Beste aktrise | Hanna Laslo | Free Zone | Israel |
Verwysings
- "Festival de Cannes: 2005 Cannes Film Festival". festival-cannes.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 5 Desember 2009.
- "Cécile de France, Mistress of Ceremony" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 10 Desember 2013.
- "58TH Cannes Film Festival report by David Robinson" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Januarie 2019. Besoek op 10 Desember 2013.
- "Cannes 2005 opening night" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Desember 2019. Besoek op 10 Desember 2013.
- "British director's film to end Cannes festival" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Desember 2019. Besoek op 10 Desember 2013.
Eksterne skakels
- Fees se amptelike webtuiste
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cannes-rolprentfees 2005.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.