Cannes-rolprentfees 1998
Die 51ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 13-24 Mei 1998 gehou.[1][2] Die Amerikaanse regisseur Martin Scorsese was die voorsitter van die jurie en die Franse aktrise Isabelle Huppert het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied.[3] Altesaam 63 rolprente en kortfilms is vir mededinging gekies.
Cannes-rolprentfees 1998
| ||
Datum | 13-24 Mei 1998 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Aanbieder | Isabelle Huppert | |
Getal prente | 22 (In Kompetisie) 27 (Un Certain Regard) 14 (Kortprente) | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | Primary Colors | |
Afsluitingsfliek | Godzilla | |
Palme d'Or | Mia aioniotita kai mia mera |
Die Griekse rolprent Mia aioniotita kai mia mera, met Theo Angelopoulos as regisseur, het die Palme d'Or gewen.[4][5] Die fees is geopen met Mike Nichols se Primary Colors en afgesluit met Godzilla van Roland Emmerich.[6][7][8]
Belangrikste fliekpryse
Prys | Rolprent | Regisseur | Land |
---|---|---|---|
Palme d'Or | Mia aioniotita kai mia mera | Theo Angelopoulos | Griekeland |
Grand Prix | Life Is Beautiful (La vita è bella) | Roberto Benigni | Italië |
Un Certain Regard | Killer (Tueur à gages) | Darezhan Omirbayev | Kazachstan, Frankryk |
Caméra d'Or | Slam | Marc Levin | VSA |
Jurieprys | The Celebration (Festen) Class Trip (La classe de neige) | Thomas Vinterberg Claude Miller | Denemarke Frankryk |
Kortfilm-Palme d'Or | L'interview | Xavier Giannoli | Frankryk |
Ander pryse
Prys | Wenner | Rolprent | Land |
---|---|---|---|
Beste regisseur | John Boorman | The General | Brittanje |
Beste draaiboek | Hal Hartley | Henry Fool | VSA |
Beste akteur | Peter Mullan | My Name Is Joe | Brittanje |
Beste aktrise | Élodie Bouchez, Natacha Régnier | The Dreamlife of Angels (La vie rêvée des anges) | Frankryk |
Verwysings
- "Cannes '98:What's In The Cannes". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 September 2013. Besoek op 10 Desember 2013.
- "Cannes 1998 – The Festival Films". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 September 2013. Besoek op 10 Desember 2013.
- Dupont, Joan (13 Mei 1998). "A More Festive Look to the 1998 Cannes Festival". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 April 2016. Besoek op 10 Desember 2013.
- "Awards 1998 : All Awards" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2016. Besoek op 10 Desember 2013.
- "Cannes 1998: News (2)". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 September 2013. Besoek op 10 Desember 2013.
- "1998 Cannes Film Festival Lineup" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2016. Besoek op 10 Desember 2013.
- "Cannes opens quietly". Variety (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Februarie 2020. Besoek op 10 Desember 2013.
- Turan, Kenneth (13 Mei 1998). "Year of the Bigfoot : 'Godzilla' is just the biggest example of the strong American presence--from movies even to the jury president--at the 51st Festival International du Film". Los Angeles Times. Besoek op 10 Desember 2013.
Eksterne skakels
- Fees se amptelike webtuiste
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cannes-rolprentfees 1998.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.