Cannes-rolprentfees 1993

Die 46ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 13-24 Mei 1993 gehou. Die Franse regisseur en vervaardiger Louis Malle was die voorsitter van die jurie en die Franse aktrise, sangeres en regisseur Jeanne Moreau het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied. Altesaam 58 rolprente en kortfilms is vir mededinging gekies.

  Cannes-rolprentfees 1993 

Datum13-24 Mei 1993
PlekCannes, Frankryk
Aanbieder Jeanne Moreau
Getal prente 23 (In Kompetisie)
25 (Un Certain Regard)
10 (Kortprente)
Webtuiste Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek My Favorite Season
Afsluitingsfliek Toxic Affair
Palme d'Or Farewell My Concubine

Die rolprente Farewell My Concubine (Ba wang bie ji) van die regisseur Chen Kaige en The Piano van Jane Campion het die Palme d'Or gedeel.[1][2] Die fees is geopen met André Téchiné se My Favorite Season en afgesluit met Toxic Affair van Philomène Esposito.[3][4][5]

Belangrikste fliekpryse

David Thewlis (beste akteur).
Holly Hunter (beste aktrise).
Prys Rolprent Regisseur Land
Palme d'OrFarewell My Concubine (Ba wang bie ji)
The Piano
Chen Kaige
Jane Campion
China
Nieu-Seeland
Grand PrixFaraway, So Close! (In weiter Ferne, so nah!)Wim WendersDuitsland
Caméra d'OrThe Scent of Green Papaya (Mùi du du xanh)Tran Anh HungFrankryk, Viëtnam
JurieprysRaining Stones
The Puppetmaster (Xi meng ren sheng)
Ken Loach
Hou Hsiao-Hsien
Brittanje
Taiwan
Un Certain RegardLatcho DromTony GatlifFrankryk
Kortfilm-Palme d'OrCoffee and CigarettesJim JarmuschVSA

Ander pryse

Prys Wenner Rolprent Land
Beste regisseurMike LeighNakedBrittanje
Beste draaiboekMichel BlancDead Tired (Grosse Fatigue)Frankryk
Beste akteurDavid ThewlisNakedBrittanje
Beste aktriseHolly HunterThe PianoNieu-Seeland

Verwysings

  1. "Awards 1993 : All Awards" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2016. Besoek op 10 Desember 2013.
  2. "1993 Cannes Film Festival" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 10 Desember 2013.
  3. "Will French Film Queens Deneuve, Adjani Get Along? No Cannes Do". Chicago Tribune (in Engels). 14 Mei 1993. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
  4. "Cannes Goods". Chicago Tribune (in Engels). 30 Mei 1993. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
  5. Rockwell, John (14 Mei 1993). "At Cannes, More Of Everything, Including Films". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2019. Besoek op 10 Desember 2013.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.