Cannes-rolprentfees 1992

Die 45ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 7-18 Mei 1992 gehou. Die Franse akteur en vervaardiger Gérard Depardieu was die voorsitter van die jurie. Altesaam 53 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.

  Cannes-rolprentfees 1992 

Datum7-18 Mei 1992
PlekCannes, Frankryk
Getal prente 21 (In Kompetisie)
20 (Un Certain Regard)
12 (Kortprente)
Webtuiste Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek Basic Instinct
Afsluitingsfliek Far and Away
Palme d'Or The Best Intentions

Die Sweedse rolprent The Best Intentions (Den goda viljan) van die regisseur Bille August het die Palme d'Or gewen.[1][2] Die fees is geopen met Paul Verhoeven se Basic Instinct en afgesluit met Far and Away van Ron Howard.[3][4][5]

Belangrikste fliekpryse

Gérard Depardieu (voorsitter van die jurie).
Tim Robbins (beste akteur).
Prys Rolprent Regisseur Land
Palme d'OrThe Best Intentions (Den goda viljan)Bille AugustSwede
Grand PrixThe Stolen Children (Il ladro di bambini)Gianni AmelioItalië
Caméra d'OrMacJohn TurturroVSA
JurieprysDream of Light (El sol del membrillo)
An Independent Life (Samostojatelnaja zjizn)
Víctor Erice
Vitali Kanevsky
Spanje
Rusland
Kortfilm-Palme d'OrOmnibusSam KarmannFrankryk

Ander pryse

Prys Wenner Rolprent Land
Beste regisseurRobert AltmanThe PlayerVSA
Beste akteurTim RobbinsThe PlayerVSA
Beste aktrisePernilla AugustThe Best Intentions (Den goda viljan)Swede

Verwysings

  1. "Cannes Film Festival 1992". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Oktober 2019. Besoek op 10 Desember 2013.
  2. "Awards 1992 : All Awards" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Junie 2016. Besoek op 10 Desember 2013.
  3. Maslin, Janet (17 Mei 1992). "Film View; On the Beach at Cannes With the American Force". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Augustus 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
  4. "August Film Tops Cannes". Chicago Tribune (in Engels). 19 Mei 1992. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 September 2018. Besoek op 10 Desember 2013.
  5. "U.S. films will dominate Cannes film festival" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.