Cannes-rolprentfees 1991

Die 44ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 9-20 Mei 1991 gehou. Die Frans-Poolse akteur, regisseur en vervaardiger Roman Polanski was die voorsitter van die jurie. Altesaam 50 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.

  Cannes-rolprentfees 1991 

Datum9-20 Mei 1991
PlekCannes, Frankryk
Getal prente 19 (In Kompetisie)
20 (Un Certain Regard)
11 (Kortprente)
Webtuiste Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek Homicide
Afsluitingsfliek Thelma & Louise
Palme d'Or Barton Fink

Die Amerikaanse rolprent Barton Fink van die regisseurbroers Ethan en Joel Coen het die Palme d'Or gewen.[1][2] Die fees is geopen met David Mamet se Homicide en afgesluit met Thelma & Louise van Ridley Scott.[3][4][5]

Belangrikste fliekpryse

Roman Polanski (voorsitter van die jurie).
Irene Jacob (beste aktrise).
Prys Rolprent Regisseur Land
Palme d'OrBarton FinkEthan & Joel CoenVSA
Grand PrixLa Belle NoiseuseJacques RivetteFrankryk, Switserland
Caméra d'OrToto the Hero (Toto le Héros)Jaco van DormaelBelgië, Frankryk, Duitsland
JurieprysEuropa
Out of Life (Hors la vie)
Lars von Trier
Maroun Bagdadi
Denemarke, Frankryk, Duitsland, Swede, Switserland
VSA
Kortfilm-Palme d'OrWith Hands Raised (Z podniesionymi rekami)Mitko PanovPole

Ander pryse

Prys Wenner Rolprent Land
Beste regisseurJoel CoenBarton FinkVSA
Beste akteurJohn TurturroBarton FinkVSA
Beste aktriseIrène JacobThe Double Life of Véronique (La double vie de Véronique)Pole, Frankryk, Noorweë

Verwysings

  1. Canby, Vincent (21 Mei 1991). "'Barton Fink' Wins the Top Prize And 2 Others at Cannes Festival". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 10 Desember 2013.
  2. "Coen Brothers' `Barton Fink' Wins Golden Palm At Cannes" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
  3. "The Cinematic Carnival Of Cannes". Chicago Tribune (in Engels). 7 Mei 1991. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
  4. "American Film Wins At Cannes, But Madonna Comes A Cropper" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Desember 2015. Besoek op 10 Desember 2013.
  5. "`Barton Fink` Makes History At Cannes Fest". Chicago Tribune (in Engels). 21 Mei 1991. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.