Cannes-rolprentfees 1989

Die 42ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 11-23 Mei 1989 gehou. Die Duitse rolprentmaker en fotograaf Wim Wenders was die voorsitter van die jurie. Altesaam 51 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.

  Cannes-rolprentfees 1989 

Datum11-23 Mei 1989
PlekCannes, Frankryk
Getal prente 22 (In Kompetisie)
19 (Un Certain Regard)
10 (Kortprente)
Webtuiste Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek New York Stories
Afsluitingsfliek Old Gringo
Palme d'Or Sex, Lies, and Videotape

Die Amerikaanse rolprent Sex, Lies, and Videotape van die regisseur Steven Soderbergh het die Palme d'Or gewen.[1][2][3][4] Die fees is geopen met Woody Allen, Francis Ford Coppola en Martin Scorsese se New York Stories, en is afgesluit met Old Gringo van Luis Puenzo[5][6][7]

Belangrikste fliekpryse

Wim Wenders (voorsitter van die jurie).
Steven Soderbergh (Palme d'Or).
Prys Rolprent Regisseur Land
Palme d'OrSex, Lies, and VideotapeSteven SoderberghVSA
Grand PrixCinema Paradiso (Nuovo cinema Paradiso)
Too Beautiful for You (Trop belle pour toi)
Giuseppe Tornatore
Bertrand Blier
Italië
Frankryk
Caméra d'OrMy 20th Century (Én XX. századom, Az)Ildikó EnyediHongarye, Wes-Duitsland, Kuba
JurieprysJesus of Montreal (Jésus de Montréal)Ken LoachKanada
Kortfilm-Palme d'Or50 ansGilles CarleKanada
Tegniese Grand PrixBlack Rain (Kuroi ame)Shōhei ImamuraJapan

Ander pryse

Prys Wenner Rolprent Land
Beste regisseurEmir KusturicaTime of the Gypsies (Dom za vešanje)Brittanje, Italië, Joego-Slawië
Beste akteurJames SpaderSex, Lies, and VideotapeVSA
Beste aktriseMeryl StreepEvil Angels (A Cry in the Dark)Australië, VSA

Verwysings

  1. "Americans Big Winners At Cannes Film Fest" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
  2. "A Low-budget American Film Soars At Cannes". Chicago Tribune (in Engels). 25 Mei 1989. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
  3. Canby, Vincent (27 Mei 1989). "Critic's Notebook; For the Cannes Winner, Untarnished Celebrity". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Januarie 2020. Besoek op 10 Desember 2013.
  4. "26-Year-Old American Director Takes Top Award At Cannes" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
  5. "Cannes '89: The Glitter, The Hoopla, The Movies" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 10 Desember 2013.
  6. "Cannes Director Tries To `Lighten Up` This Year" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
  7. "U.S films to open Cannes". Besoek op 10 Desember 2013.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.