Cannes-rolprentfees 1987
Die 40ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 7-19 Mei 1987 gehou. Die Italiaans-Franse akteur en sanger Yves Montand was die voorsitter van die jurie. Altesaam 52 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.
Cannes-rolprentfees 1987
| ||
Datum | 7-19 Mei 1987 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Getal prente | 20 (In Kompetisie) 21 (Un Certain Regard) 11 (Kortprente) | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | A Man in Love | |
Afsluitingsfliek | Aria | |
Palme d'Or | Under the Sun of Satan |
Die Franse rolprent Under the Sun of Satan (Sous le soleil de Satan) van die regisseur Maurice Pialat het die Palme d'Or gewen.[1][2][3][4] Die fees is geopen met Diane Kurys se A Man in Love (Un homme amoureux) en afgesluit met Aria van Robert Altman, Bruce Beresford, Bill Bryden, Jean-Luc Godard, Derek Jarman, Franc Roddam, Nicolas Roeg, Ken Russell, Charles Sturridge en Julien Temple.[5][6]
Belangrikste fliekpryse
Prys | Rolprent | Regisseur | Land |
---|---|---|---|
Palme d'Or | Under the Sun of Satan (Sous le soleil de Satan) | Maurice Pialat | Frankryk |
Grand Prix | Repentance (Monanijeba) | Tengiz Abuladze | Sowjetunie |
Caméra d'Or | Robinsonada or My English Grandfather (Robinzoniada, anu chemi ingliseli Papa) | Nana Djordjadze | Georgië, Sowjetunie |
Jurieprys | Shinran: Path to Purity (Shinran: Shiroi michi) Brightness (Yeelen) | Rentarō Mikuni Souleymane Cissé | Japan Mali |
Kortfilm-Palme d'Or | Palisade | Laurie McInnes | Australië |
Tegniese Grand Prix | Le cinéma dans les yeux | Gilles & Laurent Jacob | Frankryk |
Ander pryse
Prys | Wenner | Rolprent | Land |
---|---|---|---|
Beste regisseur | Wim Wenders | Wings of Desire (Der Himmel über Berlin) | Duitsland |
Beste akteur | Marcello Mastroianni | Dark Eyes (Oci ciornie) | Italië |
Beste aktrise | Barbara Hershey | Shy People | VSA |
Verwysings
- "Only Jeers For Cannes Top Winner". Chicago Tribune (in Engels). 20 Mei 1987. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 September 2018. Besoek op 10 Desember 2013.
- "'Satan' Booed At Cannes Religious Allegory Voted Best Film; Hershey, Mastroianni Best Actors" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 10 Desember 2013.
- Canby, Vincent (20 Mei 1987). "Pialat Film Gets Top Prize At Cannes". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 September 2018. Besoek op 10 Desember 2013.
- "1987 - Under the sun Montand" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 September 2015. Besoek op 10 Desember 2013.
- "Cannes Still Gets That Hollywood Feel From Film". Chicago Tribune (in Engels). 11 Mei 1987. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Januarie 2018. Besoek op 10 Desember 2013.
- Canby, Vincent (20 Mei 1987). "Pialat Film Gets Top Prize At Cannes". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2013. Besoek op 10 Desember 2013.
Eksterne skakels
- Fees se amptelike webtuiste
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cannes-rolprentfees 1987.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.