Cannes-rolprentfees 1984

Die 37ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 8-23 Mei 1984 gehou. Die Britse akteur en skrywer Dirk Bogarde was die voorsitter van die jurie. Altesaam 43 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.

  Cannes-rolprentfees 1984 

Datum8-23 Mei 1984
PlekCannes, Frankryk
Getal prente 19 (In Kompetisie)
14 (Un Certain Regard)
10 (Kortprente)
Webtuiste Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek Fort Saganne
Afsluitingsfliek The Bounty
Palme d'Or Paris, Texas

Die Wes-Duitse rolprent Paris, Texas van die regisseur Wim Wenders het die Palme d'Or gewen.[1][2][3] Die fees is geopen met Alain Corneau se Fort Saganne en afgesluit met The Bounty van Roger Donaldson.[4][5]

Belangrikste fliekpryse

Dirk Bogarde (voorsitter van die jurie).
Wim Wenders (Palme d'Or).
Prys Rolprent Regisseur Land
Palme d'OrParis, TexasWim WendersWes-Duitsland
Grand PrixDiary for My Children (Napló gyermekeimnek)Márta MészárosHongarye
Caméra d'OrStranger Than ParadiseJim JarmuschVSA
Kortfilm-Palme d'OrLe Cheval de ferGérald Frydman, Pierre LevieFrankryk
Tegniese Grand PrixThe Element of Crime (Forbrydelsens element)Lars von TrierDenemarke

Ander pryse

Prys Wenner Rolprent Land
Beste regisseurBertrand TavernierA Sunday in the Country (Un dimanche à la campagne)Frankryk
Beste draaiboekTheodoros Angelopoulos, Tonino Guerra, Thanassis ValtinosVoyage to Cythera (Taxidi stin Kythera)Griekeland
Beste kunsbydraePeter BiziouAnother CountryVSA
Beste akteurFrancisco Rabal, Alfredo LandaThe Holy Innocents (Los santos inocentes)Spanje
Beste aktriseHelen MirrenCalVSA

Verwysings

  1. "As Jury Ponders, Cannes Cuts Deals". The New York Times (in Engels). 23 Mei 1984. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016. Besoek op 10 Desember 2013.
  2. "1984 - Forts in Cannes" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 September 2019. Besoek op 10 Desember 2013.
  3. "List of winners of the 1984 festival" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 10 Desember 2013.
  4. Dionne Jr, E. J. (12 Mei 1984). "Cannes Festival Opens Without The '83 Fanfare". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Maart 2016. Besoek op 10 Desember 2013.
  5. Vinocur, John (14 Mei 1984). "A Festival Of Trailers Is Featured At Cannes". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 10 Desember 2013.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.