Cannes-rolprentfees 1960
Die 13de Cannes-rolprentfees is van 4-20 Mei 1960 in Cannes, Frankryk, gehou.[1] Die Palme d'Or is toegeken aan La Dolce Vita deur Federico Fellini.[2] Die fees is geopen met Ben-Hur deur William Wyler.[3] Die Belgiese skrywer Georges Simenon was die president van die jurie.
Cannes-rolprentfees 1960
| ||
Datum | 4-20 Mei 1960 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Getal prente | 29 in kompetisie 31 kortprente | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | Ben-Hur | |
Palme d'Or | La Dolce Vita |
Pryse
Van die mense en prente wat in 1960 pryse ontvang het, is:[4]
- Palme d'Or: La Dolce Vita deur Federico Fellini
- Beste aktrise: Jeanne Moreau vir Seven Days... Seven Nights (Moderato Cantabile) en Melina Mercouri vir Never on Sunday (Pote tin Kyriaki)
- Jurieprys: L'avventura deur Michelangelo Antonioni en Odd Obsession (Kagi) deur Kon Ichikawa
Kortprente
- Palme d'Or: Le sourire deur Serge Bourguignon
- Jurieprys: Paris la belle deur Pierre Prévert, A City Called Copenhagen deur Jørgen Roos en Universe deur Roman Kroitor
Verwysings
- "1960 - La Dolce Riviera ..?". cannes-fest.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 25 Mei 2017.
- "13ème Festival International du Film - Cannes". cinema-francais.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2019. Besoek op 6 Junie 2017.
- "William Wyler discusses the difficulties in the realization of Ben-Hur". ina.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 25 Mei 2017.
- "Awards 1960: All Awards". festival-cannes.fr (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2016. Besoek op 2 September 2019.
Eksterne skakels
- Fees se amptelike webtuiste
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.