Cannes-rolprentfees 1953
Die 6de Cannes-rolprentfees is van 15-29 April 1953 in Cannes, Frankryk, gehou.[3] Die Palme d'Or is toegeken aan The Wages of Fear deur Henri-Georges Clouzot.[4] Die fees is geopen met Endless Horizons (Horizons sans fin) deur Jean Dréville. Jean Cocteau was die president van die jurie.
![]() | ||
Datum | 15-29 April 1953 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Getal prente | 53 in kompetisie[1] 43 kortprente | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | Endless Horizons (Horizons sans fin) | |
Palme d'Or | The Wages of Fear[2] |
Tydens die openingseremonie is die "Legion of Honour" deur die minister van inligting aan Walt Disney oorhandig.[5][6]
Pryse
![](../I/Jean_Cocteau_b_Meurisse_1923.jpg.webp)
Jean Cocteau
![](../I/Walt_Disney_1946.JPG.webp)
Walt Disney
Van die mense en prente wat in 1953 pryse ontvang het, is:[2][4][7]
Rolprente
- Palme d'Or: The Wages of Fear deur Henri-Georges Clouzot
- Beste akteur: Charles Vanel vir The Wages of Fear
- Beste aktrise: Shirley Booth vir Come Back, Little Sheba
Kortprente
- Kortprent-Palme d'Or: White Mane deur Albert Lamorisse
- Beste dokumentêr: Houen zo! deur Herman van der Horst
- Beste animasie: The Romance of Transportation in Canada deur Colin Low
Verwysings
- "Official Selection 1953: All the Selection". festival-cannes.fr (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016.
- "Awards 1953: All Awards". festival-cannes.fr. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2016.
- "1953 - As long as there are stars ..." cannes-fest.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 25 Mei 2017.
- "6ème Festival International du Film - Cannes". cinema-francais.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 September 2019. Besoek op 6 Junie 2017.
- "Opening of the 1953 festival". fresques.ina.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 April 2019. Besoek op 8 Julie 2017.
- "Walt Disney honoured at 1953 cannes film festival". books.google.com. Besoek op 25 Mei 2017.
- "1953 - Le Jury, Les Prix". cannes-fest.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 April 2016. Besoek op 25 Mei 2017.
Eksterne skakels
- Fees se amptelike webtuiste
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.