Caniformia
Caniformia is 'n suborde van die orde van roofdiere (Carnivora). Dit bevat al die hondagtige soogdiere, wat die katagtige Feliformia uitsluit. Die diere het kloue wat nie kan terugtrek nie. Van die bekende lede sluit in: bere, robbe, ware honde, ens.
Caniformia | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | Caniformia Kretzoi, 1943 |
Families | |
|
Die ander suborde van Carnivora is die katagtige Feliformia.
Klassifikasie
- Suborde Caniformia ("hondagtig")
- Familie Canidae: Jakkalse, wolwe en honde
- Familie Ursidae: Bere
- Familie Ailuridae: Rooi Pandas
- Familie Mephitidae: Muishonde
- Familie Mustelidae
- Familie Procyonidae: Wasbere
- Superfamilie Pinnipedia
- Familie Odobenidae: Walrusse
- Familie Otariidae: Robbe met ore
- Familie Phocidae: Oorlose robbe
Kladogram
Caniformia |
| |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Caniformia.
Wikispecies het meer inligting verwant aan Caniformia
- Taxonomicon
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.