Campbell

Campbell (voorheen Grootfontein of Knoffelvallei [2]) is 'n klein dorp in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die N8-nasionale pad en die R385-streeksroete kruis in die dorp.

Campbell

Grootfontein of Knoffelvallei
Die gewese NG kerk op Campbell
Die gewese NG kerk op Campbell
Campbell is in Noord-Kaap
Campbell
Campbell
 Campbell se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 28°48′0″S 23°42′0″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikPixley ka Seme
MunisipaliteitSiyancuma
Regering
  TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
  Totaal78,35 km2 (30,25 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal2 179
  Digtheid28/km2 (70/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense1.2%
  Indiërs/Asiërs1.3%
  Bruin mense80.3%
  Swart mense12.1%
  Ander5.0%
Taal (2011)
  Afrikaans 95.1%
  Engels 1.7%
  Ander 3.2%
Poskode (strate)
8360
Poskode (posbusse)
8360
Skakelkode053

Geskiedenis

Die dorpie het as 'n sendingstasie begin deur die Londense Sendinggenootskap. Die kerk is in 1831 gebou en was die eerste noord van die Oranjerivier. Die naam is later verander na Campbell ter ere van eerwaarde John Campbell, direkteur van die Londense Sendinggenootskap. Die ou sendingkerk is nou 'n nasionale monument.

Sien ook

Bronne

Verwysings

  1. "Hoofplek Campbell". Sensus 2011.
  2. "Inligting oor Campbell (www.northerncape.org.za)". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2012. Besoek op 24 Desember 2012.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.