Callie Visagie
Callie Visagie (gebore in Paarl op 9 Julie 1988) is 'n rugbyspeler wat haker vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby speel.
| |||||
Volle naam | Callie-Theron Visagie | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 9 Julie 1988 | ||||
Geboorteplek | Paarl, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,88 m | ||||
Massa | 108 kg | ||||
Skool | Hoër Jongenskool Paarl | ||||
Universiteit | Universiteit Stellenbosch | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Haker | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2010-2011 2012- 2013-huidig |
Westelike Provinsie Goue Leeus Blou Bulle |
9 10 0 |
(0) (0) (0) | ||
korrek soos op 21 Oktober 2012. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2012 2013-huidig |
Lions Bulls |
16 2 |
0) (5 | ||
korrek soos op 21 Maart 2013. |
Visagie het voorheen vir die Westelike Provinsie en Goue Leeus gespeel en was kaptein van die Maties in die Varsitybeker.
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.