Calitzdorpdam
Die Calitzdorpdam lê 5 km wes van Calitzdorp in die Nelsrivier. Dit word ook soms die Nelsrivierdam genoem. Die dam dateer uit 1918 en het toe 'n maksimum kapasiteit van 4 900 000 m³ gehad.
Calitzdorpdam | |
---|---|
Amptelike naam | Calitzdorpdam |
Ligging | naby Calitzdorp |
Provinsie/Land | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Koördinate | 33°29′19″S 21°42′17″O |
Dam in | Nelsrivier |
Doel | Nywerheid en huishoudelik |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Grondvulling |
Bakmaat | 4,9 000 000 m³ |
Reservoir | Calitzdorpdam |
Aktiewe kapasiteit | 4,9 miljoen m³ |
Dit is by die koördinate 33°29′19″S 21°42′17″O.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.