Cali
Cali (Spaans Santiago de Cali) is 'n groot stad in die weste van Colombia wat op 25 Julie 1536 deur Sebastián de Belalcázar gestig is. Die stad het 'n bevolking van 2 068 386 en van 2 730 796 in die metropolitaanse gebied in 2005 gehad en het 'n oppervlakte van 562 km². Die stad is die hoofstad van die westelike department Valle del Cauca.
Cali | |
---|---|
Kaart | Vlag |
![]() | |
![]() | |
Wapen | |
![]() | |
Land | ![]() |
Department | ![]() |
Koördinate | 03°25′14″N 76°31′20″W |
Gestig op | 1536 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 562 vk km |
Hoogte bo seevlak | 995 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2005) | 2 068 386 |
- Bevolkingsdigtheid | 3 816,2/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 2 730 796 |
Tydsone | UTC -5 |
Burgemeester | Jorge Ivan Ospina |
Amptelike Webwerf | cali.gov.co |
![](../I/La_Merced.JPG.webp)
La Merced
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.