Caledonspoort

Caledonspoort is 'n grenspos tussen Lesotho en Suid-Afrika op die Caledonrivier (Mohokarerivier), 10 km suid van Fouriesburg. Die naaste dorp aan die Lesotho-kant is Butha-Buthe en die grenspos staan hier ook bekend as Caledonspoort. Op die P29-roete net noord van die grenspos loop 'n 1,8 km lange bergpas 28°41′13″S 28°13′59″O deur die poort van die Klein-Caledonrivier.[1]

'n Sandsteenberg te Camel Roc-gasteplaas digby Caledonspoort-grenspos in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika
Suid-AfrikaLesotho
StreekVrystaat
Naaste dorpFouriesburgButha-Buthe
PadP29 (R711)A1
Koördinate28°41′37″S 28°14′6″O28°41′47″S 28°14′5″O
Telefoonnommer+27 (0) 58 223 8400
Faksnommer+27 (0) 58 223 1012
Posadres
Besigheidsure - Reisigers06:00 - 22:0006:00 - 22:00
Besigheidsure - Algemeen07:30 - 16:15

[2]

Sien ook

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.