Calapas
Calapas (Cala Pass) is 'n bergpas op die R410 pad wat in die Chris Hani-distriksmunisipaliteit (ou Transkei), in die huidige Oos-Kaap geleë is. Dit is noordwes van Kala oppad na Elliot.
Calapas | |
Calapas |
|
Koördinate: 31°28′25.9″S 27°43′22″O | |
---|---|
Ligging | Tussen Kala en Elliot |
Hoogte | 1368 m |
Oppervlak | Teerpad |
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.