CAIGA Primus 150
Die AVIC Leadair AG300, voorheen bekend as Primus 150, word gebou deur die China Aviation Industry General Aircraft en is ontwikkel uit die Epic LT-vliegtuig met internasionale regte verkry na die bankrotskap van Epic Aircraft in 2010.
Leadair AG300 | |
---|---|
![]() | |
Tipe | Veeldoelige vliegtuig |
Vervaardiger | China Aviation Industry General Aircraft |
Nooiensvlug | 5 Julie 2014 |
Status | In ontwikkeling |
Eenheidskoste | VS$1,5 miljoen (verouderd)[1] |
Ontwikkel van | Epic LT |
Verwysings
- Paul Jackson (8 Oktober 2017). "Emerging Aircraft: Props And Turboprops". Aviation Week Network (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2018. Besoek op 23 Desember 2019.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.