Bynaam

'n Bynaam of alias is 'n nie-amptelike alternatiewe naam vir 'n persoon, plek of voorwerp. So 'n bynaam kan 'n negatiewe of positiewe verbintenis hĂȘ. Indien negatief, word na 'n spotnaam verwys, en in 'n positiewe sin na 'n noemnaam of roepnaam.[1]

"Ek, Jimmy Carter..." - James Earl Carter is ingesweer as die President van die Verenigde State onder sy bynaam, "Jimmy".

Sien ook

Verwysings

  1. "Noemnaam" in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal en die HAT. Aanlyn by viva-afrikaans.org (intekening nodig).
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.