Bulbinella elata
Bulbinella elata is 'n katstert wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en Wes-Kaap. Dit kom voor aan die Weskus vanaf Clanwilliam tot by Calvinia. Daar is twee kleur variƫteite: roomkleurig en geelkleurig.
Bulbinella elata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | Tracheobionta |
Divisie: | |
Klas: | Liliopsida |
Subklas: | Liliidae |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Asphodeloideae |
Genus: | |
Spesie: | B. elata |
Binomiale naam | |
Bulbinella elata P.L.Perry, (1987) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.