Bulbine quartzicola

Bulbine quartzicola is 'n plant en geofiet wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom van die suidelike Richtersveld tot by die Bulletrappas en sentraal Knersvlakte voor. Daar is vyf subpopulasies en die plant word bedreig deur oorbeweiding en vertrapping deur vee.

Bulbine quartzicola
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Monocots
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. quartzicola
Binomiale naam
Bulbine quartzicola
G.Will. (1996)

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.