Bulbine monophylla

Bulbine monophylla is 'n plant en geofiet wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom voor vanaf Porterville tot by Tulbagh waar dit deel van die fynbos is. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 100 kmĀ² en het reeds groot gedeeltes van sy habitat afgestaan aan koringverbouing. Die enigste oorblywende subpopulasie word bedreig deur oorbeweiding en indringerplante.

Bulbine monophylla
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Monocots
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. monophylla
Binomiale naam
Bulbine monophylla
Poelln. (1944)

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.