Bulbine erumpens
Bulbine erumpens is 'n plant wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom in die Richtersveld voor.
Bulbine erumpens | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Monocots |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. erumpens |
Binomiale naam | |
Bulbine erumpens S.A.Hammer, (2005) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.