Bulbine dewetii
Bulbine dewetii is 'n plant wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit in die Hexrivierberge voorkom.
Bulbine dewetii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Monocots |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. dewetii |
Binomiale naam | |
Bulbine dewetii van Jaarsv. (2017) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.