Bulbine

Bulbine is 'n genus in die familie Asphodelaceae en subfamilie Asphodeloideae. Die genus was voorheen deel van Liliaceae. Die genus kom hoofsaaklik in Suidelike Afrika terwyl 'n paar spesies in tropiese Afrika en ander in Australië en Jemen voorkom.

Bulbine
Bulbine bulbosa
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Tracheobionta
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Asphodeloideae
Genus:
Wolf, 1776[1]
Spesies

Sien teks

Sinonieme
  • Blephanthera Raf.
  • Bulbinopsis Borzí
  • Jodrellia Baijnath
  • Nemopogon Raf.
  • Phalangium Möhring ex Kuntze

Spesies

Daar is 87 spesies wat tot die genus hoort:[2]

Verwysings

  1. "Bulbine". International Plant Name Index. Besoek op 28 Desember 2009.
  2. https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:331159-2
  3. Jaarsveld, Ernst J. Van (2017). "Bulbine dewetii, a New Cliff-Dwelling Bulbine Species (Asphodelaceae) from the Western Cape". Haseltonia. 23: 53–56. doi:10.2985/026.023.0108.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.