Buitelandse betrekkinge van Eswatini
Eswatini is 'n lid van die Verenigde Nasies, die Statebond van Nasies, die Afrika-unie, die Gemeenskaplike Mark vir Oostelike en Suidelike Afrika en die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap. Tans beskik die Koninkryk van Eswatini oor 11 ambassades en 15 konsulate en ander verteenwoordigers regoor die wêreld, terwyl daar vyf ambassades in Eswatini is, sowel as 14 konsulate en ander verteenwoordigers.
Bilaterale verhoudings
Land | Formale verhoudings begin | Notes |
---|---|---|
Armenië | 3 Mei 2013 |
|
Kanada | 1968 |
|
Republiek van China | 16 September 1968 |
|
Siprus | ||
Georgië | 20 Mei 2016 |
|
Griekeland |
| |
Guyana | 24 Mei 1977 | |
Israel | September 1968 |
|
Japan | Mei 1971 | |
Meksiko | 1975 |
|
Montenegro | 28 Februarie 2013 |
|
Namibië |
| |
Roemenië | 12 Desember 1990 |
|
Rusland | ||
Serwië | 1968 | |
Suid-Afrika |
| |
Suid-Korea | 6 November 1968 |
|
Switserland | 1968 |
|
Turkye | ||
Verenigde Koninkryk |
| |
Verenigde State |
| |
Viëtnam | 21 Mei 2013 |
|
Eswatini se ambassades, hoëkommissarisse en konsulate in die buiteland
- België; in Brussels, België
- Denemarke; in Kopenhagen, Denemarke
- Kenia; in Nairobi, Kenia
- Maleisië; in Kuala Lumpur, Maleisië
- Mosambiek; in Maputo, Mosambiek
- Indië; in New Delhi, Indië
- Suid-Afrika; in Pretoria, Suid-Afrika
- Republiek van China; in Taipei, Republiek China
- Verenigde Koninkryk; in Londen, Verenigde Koninkryk
- Verenigde Nasies; in New York Stad, Verenigde State
- Verenigde State; in Washington, DC, Verenigde State
Buitelandse ambassades in Eswatini
- Republiek van China; in Mbabane, Eswatini
- Mosambiek; in Mbabane, Eswatini
- Indië; in Mbabane, Eswatini
- Suid-Afrika; in Mbabane, Eswatini
- Verenigde State; in Mbabane, Eswatini
Eswatini en die Statebond van Nasies
Eswatini (destyds bekend as Swaziland) was 'n Britse protektoraat tot 1968, toe dit 'n onafhanklike inheemse monargie binne die Statebond van Nasies geword het, met die destydse opperhoof van Swaziland, Sobhuza II, wat koning van Swaziland geword het.
Verwysings
- "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Januarie 2017. Besoek op 10 Januarie 2017.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link) - Government of Canada, Foreign Affairs Trade and Development Canada (25 November 2008). "Canada-Swaziland Relations". GAC. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Desember 2019. Besoek op 29 Desember 2018.
- "MINISTRY OF FOREIGN AFFAIRS - Bilateral Relations". www.mfa.gov.cy. Besoek op 29 Desember 2018.
- "MINISTRY OF FOREIGN AFFAIRS - Honorary Consular Officers of the Republic of Cyprus". www.mfa.gov.cy. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Januarie 2017. Besoek op 29 Desember 2018.
- "MINISTRY OF FOREIGN AFFAIRS - Foreign Diplomatic Missions in Cyprus – International Organizations". www.mfa.gov.cy. Besoek op 29 Desember 2018.
- "Greece's Bilateral Relations". www.mfa.gr. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2018. Besoek op 29 Desember 2018.
- "Archived copy" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 14 Oktober 2015. Besoek op 24 Februarie 2016.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link) - "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 April 2016. Besoek op 28 Julie 2014.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link) - "Japan-Eswatini Relations (Basic Data)". Ministry of Foreign Affairs of Japan. Besoek op 29 Desember 2018.
- "Embassy of Japan in Swaziland". www.za.emb-japan.go.jp. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 November 2018. Besoek op 29 Desember 2018.
- "Tabela priznanja i uspostavljanja diplomatskih odnosa". www.mvp.gov.me. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 September 2018. Besoek op 29 Desember 2018.
- "Diplomatic Relations of Romania - Ministry of Foreign Affairs". www.mae.ro. Besoek op 29 Desember 2018.
- "Swaziland". www.mfa.gov.rs. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Julie 2020. Besoek op 29 Desember 2018.
- "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Februarie 2018. Besoek op 25 Julie 2020.
- "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 September 2015. Besoek op 10 Januarie 2017.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link) - "Error". www.eda.admin.ch. Besoek op 29 Desember 2018.
- "From Rep. of Turkey Ministry of Foreign Affairs". Republic of Turkey Ministry of Foreign Affairs. Besoek op 29 Desember 2018.
- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.