BugGuide
BugGuide (of BugGuide.Net) is ’n webtuiste en aanlyn gemeenskap van beide amateur- en professsionele naturaliste wat waarnemings deel oor insekte, spinnekoppe en ander verwante diere.[1] Die webtuiste bevat inligting en duisende foto's van geleedpotiges van die VSA en Kanada wat vir identifikasie en navorsing gebruik word.[2]
Verwysings
- "Discovering bugs and her passion". Des Moines Register. Besoek op 15 Augustus 2011.[dooie skakel]
- McCullough, Corinne; Cakey Worthington; Christopher J. Paradise (2013). "Using Digital Macrophotography to Measure Biodiversity, Identify Insects, and Enhance Outreach and Education" (PDF). American Entomologist. 59 (3): 176–182.
{{cite journal}}
: Onbekende parameter|last-author-amp=
geïgnoreer (hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.